[Afrikaans] - Aga verloor sy strepe

[Afrikaans] - Aga verloor sy strepe

Written by:
Francois Keyser
Narrated by:
Francois Keyser
A free trial credit cannot be used on this title

Unabridged Audiobook

Ratings
Book
Narrator
Release Date
March 2024
Duration
0 hours 4 minutes
Summary
Welkom in die wereld van “Die Woudties”

“Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.

Elke boek in 'Die Woudties' reeks is geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons altyd eerlik moet wees.

In hierdie boek verloor Aga, die tier sy strepe- of doen hy?

Kuier saam met die dieremaats terwyl hulle na Aga se verlore strepe soek en leer dat dit altyd beter is om die waarheid te praat.

Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “Die Woudties” te skryf.

'Die Woudties' is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as 'The Junglies'.
Browse By Category
1 book added to cart
Subtotal
$4.15
View Cart